► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Kommentaar (167)

Redaksionele Kommentaar

Ons moet dit opmerk: Die persoon van Kenneth Kaunda van Zambië is werklik merkwaardig. Tans nog lewend op 93 jaar, was vanaf 1964 tot 1991…
In die VSA waar rasse-konflik tussen wit en swart al lankal telkens in vlamme uitbars en nou weer in die universiteitstad Charlottesville in die deelstaat…
Wat is die Afrikaanse vertaling van “To call a spade a spade”? By gebrek aan enige meerdere kennis, vertaal ons dit as “Om kaalkop die…
Pres. Zuma het die mosie van wantroue gister in die Parlement naelskraap oorleef, maar in die proses het die ANC sleg verloor. Nie net het…
Skreiende dubbele standaarde met rassisme in SA het pas weereens aan die orde gekom met die voorval in die tou by KFC Montana, Pretoria, waar…
Wat verby is, is verby, maar tog geld die advies: Neem uit die verlede wat goed is en bou daarop vir die toekoms. Wat as…
Bladsy 14 van 21
Go to top