► MRK besluit om sy hoof van regsdienste Buang Jones te ondersoek en te verbied om weer met media te praat oor sy voortydige en rassistiese kommentaar oor Eben Etzebeth-saak ► Volgens die organisasie ToekomsVonk was daar vanaf 1 Januarie vanjaar tot 30 September 350 plaasaanvalle en 41 plaasmoorde in SA, oudste slagoffer 96 jaar, gemiddeld 4 aanvallers per voorval, met in een geval 20 aanvallers ► Volgens syfers van Minister van Basiese Onderwys Angie Motshekga is daar tans 1 126 openbare enkelmedium Afrikaanse skole in die land, teenoor 1 279 in 2017; 1 112 openbare skole dubbelmedium in Afrikaans en Engels, dus tans 2 238 skole wat onderrig in Afrikaans ► Universiteit van Vrystaat weier om erflating te aanvaar vir ’n “blanke, behoeftige, talentvolle student”; hooggeregshof in Bloemfontein staan aansoek van FNB toe dat “blanke” uit die testament geskrap word ► NG Kerk Algemene Sinode besluit om formulering van beleid oor selfdegeslagverhoudings van heel vooraf te begin ► Terwyl sommige banke takke sluit, kondig FNB aan dat dit vanjaar 7 takke gaan open in Oos-Kaap, Mpumalanga, Limpopo, Gauteng en Wes-Kaap ► Ter viering van 70-jaar van Kommunisme in China vertoon Chinese weermag in Beijing skrikwekkende interkontinentale wapentuig – sien videogreep ► Ditsem Nuus besig om spesiale fokus saam te stel getiteld Tuisskoling: Oplossing vir onderwyskrisis in die land – enige diensverskaffer of rolspeler in die bedryf wat inset wil maak, skakel 082 773 2150 of advertensies@ditsem.net ► Projek VatVyf kry reaksie op beplande projek Operasie Brandhout om blanke Afrikanermeisies en -vroue in Nigeriese seksslawehandel in die land te probeer bevry, nog medewerkers / ondersteuners / finansiering benodig – skakel 053 207 0127 of epos projekvatvyf@gmail.com – sien videogreep ►

Kommentaar (167)

Redaksionele Kommentaar

Ons ondersteun die Angus Buchan-geleide byeenkoms op 22 April 2017 te Bloemfontein van harte, omdat dit 'n noodsaaklike gesamentlike verootmoediging van die burgers van hierdie…
Die wêreldpolitiek oor die algemeen is op sy beste verwarrend met baie grys areas, sodat 'n mens nie altyd weet wat gaan vir wat en…
Voordat Suid-Afrika onder ANC-bewind 'n misdaadnes geword het, kon 'n wetsgehoorsame burger in die strate van ons land soggens vroeg gaan draf sonder enige vrees…
Hier volg die selfverduidelikende getuienis, verkort, van 'n Amerikaanse vrou wat na SA emigreer het: “I am an American that emigrated to South Africa eight…
Dit is duidelik dat die formele klag binne die DA teen Helen Zille oor haar twiet dat alles van kolonialisme nie sleg is nie, grotendeels…
Oor die bohaai tans rondom pres. Jacob Zuma as staatshoof en wat dit vir SA beteken, wil ons die volgende vyf punte kortliks aanstip: •…
Bladsy 17 van 21
Go to top