► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Kommentaar (168)

Redaksionele Kommentaar

Gevaarligte Om gedrukte media op ‘ n besigheidsgrondslag volhoubaar te bedryf, vereis hoë oorhoofse koste en daarom moet ruimte op papier so ekonomies as moontlik…
Burgeroorlog aangeblaas Soos hierbo aangedui word letterlik burgeroorlog teen blankes op eskalerende skaal aangeblaas en word gekyk na die wetgewing wat deur die Parlement geloods…
Hoewel pres. Jacob Zuma die mees gediskrediteerde staatshoof in die SA geskiedenis is met die honderde korrupsie- en ander aanklagte teen hom, is daar duidelik…
Soos hierbo aangedui word letterlik burgeroorlog teen blankes op eskalerende skaal aangeblaas en word gekyk na die wetgewing wat deur die Parlement geloods word en…
‘n Maand in die nuwe jaar in en duidelik is 2017 op 'n galop met veral twee rigtinggewende tendense Die eerste is die anti-blanke veldtog…
Terwyl daar in SA ‘n groot mate van welwillendheid tussen swart, wit en bruin is, is daar ook ‘n sterk dryf om die blanke te…
Bladsy 18 van 21
Go to top