► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Kommentaar (167)

Redaksionele Kommentaar

Die wetgewing wat tans in Parlementêre kringe dien om beheer oor pornografie op die Internet te liberaliseer, moet ten alle koste gestop word. Dit verteenwoordig…
Die beroep van die DG van Hoër Onderwys dat die “onderwyspersoneel by skole, veral voormalige Model C-skole, te wit is en getransformeer moet word,” verwys.…
In Jesaja 28:5-6 word gesê van “... die Here ... tot ‘n sterkte vir hulle wat die geveg terugdring na die poort toe.” Tans beleef…
Terwyl veel deesdae gesê word oor die mag, meesal korrup, wat pres. Jacob Zuma in SA uitoefen en in die proses die land laat gly…
Die besluit van die oorkoepelende gesag van die NG Kerk om homoseksuele op die kansel en in die ampte toe te laat, is eenvoudig volgens…
In die tagtiger- en negentigerjare is die Afrikaner in SA en oor die wêreld heen gekasty vir sy politieke siening soos geen ander volk in…
Bladsy 20 van 21
Go to top