► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Kommentaar (168)

Redaksionele Kommentaar

In die sosiale media word wyd gespekuleer dat aan die hand van praktiese waarnemings daar 'n strategiese verband is tussen die massa uitbranding van vragmotors…
Wat huidiglik in Suid-Afrika gebeur, is dat die blanke blatant deur die swarte geboelie word, op feitlik elke terrein – sg. swart ekonomiese bemagtiging, in…
Net so verstommend as wat die val van die ystergordyn in 1989 was, so verstommend is die omkeer van Noord-Korea met hul diktator Kim Jong-un…
Nie net in die lewe rondom ons nie, maar ook in ons persoonlike lewens het ons dikwels te doen met skynbaar onoorkomelike struikelblokke. Dan egter…
Dit is ontsaglik tragies wat nou in Noordwes-provinsie gebeur het – 'n ANC-regering onder premier Supra Mahumapelo wat nie net massief die geld gesteel het…
Soos blyk uit die berigte hierbo, is die nuustoneel nasionaal sowel as internasionaal tans uiters dinamies en verander dit selfs minuut tot minuut met ingrypende…
Bladsy 8 van 21
Go to top