► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Kommentaar (167)

Redaksionele Kommentaar

Oor die hele etniese spektrum in SA gaan al hoe meer stemme op dat dit tyd is vir reguit praat en opstaan teen die totaal…
Dit is met huiwering dat ons onder redaksionele kommentaar hierdie prentjie inbring, maar ag dit tog nodig om die realiteite van die dag te erken.…
Met die ongelooflike getuienisse van korrupsie en diefstal van miljarde der miljarde rand wat soos in uit 'n rolprent daagliks op nasionale televisie vanuit die…
Na aanleiding van media berigte en politieke uitsprake die laaste week, die volgende: Suid Afrika het reeds in ʼn kommunistiese staat verval. Kom ek verduidelik.…
Met die ongelooflike getuienisse van korrupsie en diefstal van miljarde der miljarde rand wat daagliks voor die Zondo-kommissie uitstroom, kom die vraag onwillekeurig op: As…
Uit die talle nuushooftrekke wat deur DitsemBlits hierdie week uitgestuur is, onderstreep ons die volgende as die sewe mees insiggewende: Mmusi Maimane van DA vra…
Bladsy 2 van 21
Go to top