Report comment

Wat my die hel in gemaak het is die vroumens wat beweer dat Afrika mense nie geweldadig is nie maar die Verwoerd decendents geweldadig was.
Wie het Piet Retief vermoor?
Eweskielik van 1994 af is die land net moord, diefstal en verkragting... ook seker niks met die Afrika mense uit te waai nie.