►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Aangesien DitsemBlits 'n nuuskommoditeit is wat teen betaling beskikbaar is, word intekenare versoek om uit 'n wetlike en morele oogpunt die nuusbrief nie gratis aan te stuur aan kontakte nie. Vandaar die versoek om hierdie praktyk en beginsel te respekteer en instede van DitsemBlits gratis aan te stuur, eerder te help om nog intekenare te werf.

Sodoende kan Ditsem Nuus ondersteun word om te groei en sterker te word 'n Afrikaanse medium op sy eie wat bona fide die saak van die Afrikaner na beste van vermoë dien.

Soos gesien kan word, bevat DitsemBlits kort berigte en artikels kompak verpak onder die rubrieke Aktueel / Sakenuus / Internasionale Nuus / Redaksionele kommentaar / Skep moed! By die intekenpakket van R240 per jaar is ingesluit ‘n daaglikse elektroniese nuusbrief met net die belangrikste Nuushooftrekke van die dag.

Om in te teken is maklik:

Doen ‘n inbetaling van R240 in die volgende bankrekening:

•         Standard Bank, Brandwag tak

•         Takkode: 05-55-34

•         Rekeningnaam: DitsemBlits

•         Rekeningnommer: 140 320 105 (Spaarrekening)

•         Verwysing: Jou naam en van.

Volg dit asb. op met ‘n epos na //Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.">Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. met jou naam en van, die eposadres waarop jy die DitsemBlits wil ontvang, asook  bewys van betaling. By ontvangs van hierdie besonderhede sal ons jou naam / die naam van die intekenaar op die DitsemBlits adreslys plaas vir die volgende 12 x maande.

Ondersteun ons om 'n regsinnige, op die man af en ewewigtige Afrikaner-medium te vestig.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

1 comment

  • Janacift - Vrydag, 03 April 2020

    Levitra In Canada Discount Code [url=http://cialibuy.com/#]cheapest cialis online[/url] Cialis Italia Online Cialis Kamagra Efectos Ajanta Pharma

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top