►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Die afgelope drie maande sedert Desember 2017 het gebeure in SA die toekoms van die land ingrypend in die weegskaal geplaas. Wat dit behels en wat die implikasies daarvan vir die Afrikaner is, wil ons in die volgende bondige punte saamvat:

  • Die noodsaak van verootmoediging deur die Afrikaner voor God Drieënig wat die lot van volkere en nasies bepaal.
  • Besef dat die ANC-regering, die EFF en ander radikale meelopers oorlog teen die Afrikaner verklaar het en dat dit dienooreenkomstig gehanteer moet word.
  • Wete dat agter swart radikalisme in die land sit die NWO / internasionale geldmag / Illuminati wat SA spoedig in 'n volslae Kommunistiese staat wil omskep as deel van hul strewe na wêreldoorheersing.
  • Noodsaak dat die Afrikaner soos nog nooit tevore eienaarskap van sy volkskap (as Boerevolk) neem en dat regsinniges in hierdie opsig konsolideer soos nog nooit in ons geskiedenis nie.
  • Noodsaak dat Orania spoedeisend op elke terrein in 'n volkstaat ontwikkel word, insluitende die militêre vermoë om sigself teen enige mag te beveilig.

Dit is tyd om op te staan!

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Meer in die kategorie:

Go to top