►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Die Eerste Vryheidsoorlog

'n Greep uit die geskiedenis van die Afrikaner waaruit moed geskep kan word, is die Eerste Vryheidsoorlog 1880-1881. In die hele 19de eeu tot vandag toe het Groot-Brittanje net een oorlog verloor en dit was teen die Boere van Transvaal Desember 1880 tot Maart 1881. Bowendien is Groot-Brittanje in al die veldslae van hierdie oorlog verslaan: Bronkhorstspruit (20 Desember 1880), Laingsnek (28 Januarie 1881), Ingogo (8 Februarie 1881) en Majuba (27 Februarie 1881).

Dit sal die Afrikaner loon om ondersoek te gaan instel hoekom dit so gebeur het en uit daardie lesse vir die hede en die toekoms te leer.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top