►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Deel van die ontwikkeling van paraatheid, is duidelik dat die tyd aangebreek het vir ekonomiese bemagtiging van die Afrikaner soos nog nooit tevore nie. Soos blyk uit die berig hierbo oor die hernubare energieprojekte en wat daarmee saamgaan, het die Afrikaner as volk geen keuse as om sy eie alternatiewe ekonomie in die land te begin ontwikkel nie.

Na ons mening is dit tyd dat Afrikaner-besighede doelgerig mekaar moet begin ondersteun, ons poste skep vir werklose Afrikaners en dat Afrikaner-entrepreneurskap en kleinsake gestruktureerd bevorder word. Veel meer kan natuurlik nog oor hierdie onderwerp gesê word, soos bv. oor die kwessie van Afrikaner-belastinggeld wat blatant teen ons aangewend word, maar ons wil hier nou net hierdie saadjie saai.

Om hierdie onderwerp verder te bespreek, kan Johann Dannhauser by 082 773 2150 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. gekontak word.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top