Nie net in die lewe rondom ons nie, maar ook in ons persoonlike lewens het ons dikwels te doen met skynbaar onoorkomelike struikelblokke. Dan egter sê die Woord ons moet nie bekommer oor die dag van môre nie – in effek vat dit dag vir dag, soos die liedjie by hierdie skakel ook sê.