► MRK besluit om sy hoof van regsdienste Buang Jones te ondersoek en te verbied om weer met media te praat oor sy voortydige en rassistiese kommentaar oor Eben Etzebeth-saak ► Volgens die organisasie ToekomsVonk was daar vanaf 1 Januarie vanjaar tot 30 September 350 plaasaanvalle en 41 plaasmoorde in SA, oudste slagoffer 96 jaar, gemiddeld 4 aanvallers per voorval, met in een geval 20 aanvallers ► Volgens syfers van Minister van Basiese Onderwys Angie Motshekga is daar tans 1 126 openbare enkelmedium Afrikaanse skole in die land, teenoor 1 279 in 2017; 1 112 openbare skole dubbelmedium in Afrikaans en Engels, dus tans 2 238 skole wat onderrig in Afrikaans ► Universiteit van Vrystaat weier om erflating te aanvaar vir ’n “blanke, behoeftige, talentvolle student”; hooggeregshof in Bloemfontein staan aansoek van FNB toe dat “blanke” uit die testament geskrap word ► NG Kerk Algemene Sinode besluit om formulering van beleid oor selfdegeslagverhoudings van heel vooraf te begin ► Terwyl sommige banke takke sluit, kondig FNB aan dat dit vanjaar 7 takke gaan open in Oos-Kaap, Mpumalanga, Limpopo, Gauteng en Wes-Kaap ► Ter viering van 70-jaar van Kommunisme in China vertoon Chinese weermag in Beijing skrikwekkende interkontinentale wapentuig – sien videogreep ► Ditsem Nuus besig om spesiale fokus saam te stel getiteld Tuisskoling: Oplossing vir onderwyskrisis in die land – enige diensverskaffer of rolspeler in die bedryf wat inset wil maak, skakel 082 773 2150 of advertensies@ditsem.net ► Projek VatVyf kry reaksie op beplande projek Operasie Brandhout om blanke Afrikanermeisies en -vroue in Nigeriese seksslawehandel in die land te probeer bevry, nog medewerkers / ondersteuners / finansiering benodig – skakel 053 207 0127 of epos projekvatvyf@gmail.com – sien videogreep ►

Geskiedenis gaan homself herhaal.

Hier is my gevolgtrekking na grondonteieningsdeelname in Pretoria.

Ek het na die swartmassa geluister en gehoor dat hul wense is dat grond terugbesorg moet word aan die swartman. Ek het die hart van die swartman gesien. Ek het gesien dat hul harte vol van haat en rassisme was. Ek het gesien en gehoor hoe geskiedenis verdraai en misvorm word. Ek het gehoor en geluister dat alles wat wit is sleg is. Ek het gehoor en geluister dat ons die grond gesteel het. Ek het gehoor en geluister dat die witman hulle in 366 jaar van alles ontneem het. Ek het gehoor en geluister hoe ons kwansuis hul voorouers uitgemoor het.

Ek het gehoor en geluister dat hulle nou gereed is om die grond te bewerk en dat hulle deur grond te bekom ‘n beter lewe sal hê. Ek het ook gehoor en geluister dat die regering in beheer van alle grond moet wees.

Ek het dit alles gehoor, maar wat ek nie gehoor het nie was:

  • Logika, morele en rasionele oplossings vir die gronddebat.
  • Die swarte se eie aandeel in hulle mislukkings.
  • Hul aandeel in die volksmoord op die KhoiSan wat voor hulle hier was
  • Hoe grond nou ‘n beter lewe aan almal gaan gee, terwyl hulle vra dat die staat in beheer daarvan moet wees. Hulle wil nie slawe onder die blankes wees op plase nie, maar is gewillig om ‘n slaaf van die staat te wees?
  • Hulle onkunde rondom die geskiedenis en hulle verdraaiing van wat die werklike feite is.
  • Ek het nie gehoor hoekom slegs wittes moet padgee terwyl die Chinese, Indiërs en ander Afrikane die land instroom en winkels, eiendom en grond besit nie?
  • Waarom het hulle in 366 jaar niks bereik nie?
  • Wat het hulle opgebou in 366 jaar?
  • Hoe gaan grond hulle barbaarse optredes verander? Hoe gaan grond verhoed dat hulle ophou met hulle plunderingtogte en brandstigtings en vernietiging van geboue, skole, biblioteke, huise, treine en busse?
  • Wie gaan vir hulle werk gee as die blankes nie meer daar is nie?

My gevolgtrekking

  • Die swartmassa ondersteun ‘n kommunistiese ideaal wat nie volhoubaar is nie.
  • Die swartmassa ondersteun ‘n kommunistiese ideaal en gaan slawe word van die nuwe Joseph Stalins.
  • Die swartmassa lei aan ‘n enorme minderwaardigheid sindroom.
  • Die swartmassas gaan net nog ‘n Afrika-statistiek word van herhalings.
  • Die swartmassa sal nooit met hierdie irrasionele en onlogiese denke suksesvol wees nie.
  • Die swartmassa onderskat die Boere en hulle geskiedkundige oorlewing in Suid Afrika.
  • Die swartmassa se swak oordeel en arrogansie gaan hulle oneindige skade berokken.

Die swartmassa moet een ding weet, ons boere gaan nie vrywillig ons grond oorhandig nie. Hierdie gyselaarsdreigemente en bangmaakpraatjies van die Kommunistiese swartmassa is net nog ‘n bewys van hulle arrogansie.


Ons verwerp die lasterlike stelling van Malema as hy homself vergelyk met Christus en daardeur wil bevestig dat ons die slawe van swartes sal wees. My God is nie ‘n sokkerbal wat jy na enige kant toe kan skop nie. Hy laat ook nie toe dat Hy gelaster word nie.

Julius Malema en sy rooi beret massa moet een ding weet: Die Boerevolk sal nie tou opgooi totdat hy vry is nie. My voorouers het bloed geskenk vir die land, ons sal dit weer doen.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top