Aletheim 1

► Plaasmoord Hartbeespoort, man en vrou deur ongeveer 5 aanvallers oorval, man tussen bene geskiet en vrou noodlottig in bors ► Plaasaanval Tongaat KZN, 70-jarige man en familie deur drie gewapende aanvallers oorval – juweliersware, kontant en selfoon geroof ► Plaasaanval Onderstepoort/Haakdoornboom, drie aanvallers verrinneweer bejaarde egpaar 77 en 78 jaar oud, vrou heup gebreek, man ernstige kopwonde, aanvallers ontvlug met besittings en motor ► Bettysbaai oorval deur wegholbrand, 31 huise brand af, talle mense onder wie bejaardes verloor alles; vraag brandstigting? ► Valke en snuffelhond ontbloot kokaïne besending op Suid-Amerikaanse vragskip in Port Elizabeth hawe ter waarde van R720 miljoen ► Video sirkuleer op sosiale media van kommentaar deur swart man op kundige swart politiek in SA – vraag is leuens of waarheid – kliek hier om te oordeel ► Britse Laerhuis stem môre oor Brexit, groot toets vir eerste minister Theresa May ► Parlementêre mediaverklaring oor Koffiefontein plaasskietery betreur hartroerend dat Polisieman doodgeskiet is en een gewond, maar hoegenaamd geen melding dat twee blanke boere ook omgekom het nie

 

In die orkaan van woorde wat in en oor Suid-Afrika woed oor die grond wat blankes kwansuis van swart mense sou gesteel het, wil ons net een eenvoudige vraag vra – dit eintlik vir die soveelste keer herhaal: waar is die bewyse dat blankes grond in SA van swartes gesteel het? Dit is een ding om te beweer, maar dit is ʼn heel ander ding om die konkrete bewys op die tafel te plaas.

Ons sê die geskiedenis kan dag vir dag sedert 1652 nagegaan word ten einde te kan probeer uit wys waar grond betekenis vol van swart mense gesteel is. Daarom sê ons hierdie infame leuen moet nooit geglo word nie en daar moet nooit daaraan toegegee word nie.

Soos die geval met alle ander mense en bevolkings ter wêreld, is die blankes van SA nie sonder foute nie, maar grond geroof van andere – aikôna! Enige grondgryp in SA as sg. restitusie moet met alle reg en mag teen gestaan en beveg word.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

1 comment

  • Annatjie Geyer - Woensdag, 03 Oktober 2018

    Ons het miskien foute soos enige iemand daar buite. Maar selfs die staat weet ons het titel aktes wat bewys ons het die huise /grond gekoop van die begin deur die kois tot met uitruil transaksies . So jammer bring julle bewyse. Asb. Elke maand gaan daar op ons rekenings by die bank ons geld af. Waar ons huislenings ens. Gemaak het. Een man kom en vertel n leuen en hou aan dit te vertel en nou glo hy en sy volggelinge al hulle eie leuens. Belaglik man. Dit is my siening van als. Ins steel niks ons werk vir dit en betaal met harde kontant. Jy kan vandag enige iets koop ip die skelm manier. Was nooit so voor 1994 nie. Jy kon jou huis ooplos. Nou leef almal in "tronke"...bring die bewyse ons het dit gesteel

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

VVK2 banier