►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 42

In die tagtiger- en negentigerjare is die Afrikaner in SA en oor die wêreld heen gekasty vir sy politieke siening soos geen ander volk in die geskiedenis nie, behalwe miskien vir die Israeli's. Van die beleid van afsonderlike ontwikkeling is 'n karikatuur geskep genaamd “apartheid” en is dit in die hoogste raadsale van die wêreld verdoem as “'n misdaad teen die mensdom”.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Meer in die kategorie:

Go to top