► Kleurling Christelike pastoor eerw. Oscar Bougardt van Kaapstad oor anti-gay retoriek tot 30 dae tronkstraf gevonnis, wat vir vyf jaar opgeskort is; sy grootste teenstander en kritikus is André Gaum, bekende gay-aktivis ► Taiwan besig met hul Han Kuang Exercise 5-daelange reuse militêre maneuvers as voorbereiding vir moontlike aanval deur China ► Opspraak oor nuwe Russiese ondersese Poseidon hommeltuig, wat skynbaar enige hawe in die wêreld kan opblaas – www.thesun.co.uk vir meer inligting ► “This is not about land. It is about the loss of votes by the ANC and its little son, the EFF. It’s an attack on the white citizens of South Africa.” – Moeletsi Mbeki ► Sosiale media op ligter noot: “Royal Family is now Level 2 BEE Compliant” ► Christo du Plooy van Parys Vrydagaand in worsteling met drie rowers in sy huis voor sy gesin doodgeskiet; rowers was swart, “geen rassisme nie” ► Free State Stars van QwaQwa wen nasionale Nedbank Beker met prysgeld van R7 miljoen ná oorwinning 1-0 oor Maritzburg United in eindstryd

Vrae aan die besoeker (30)

Wie dink jy is die beste man om vanjaar Springbokkaptein te wees?

Wat reken jy moet die antwoord wees van regsinnige Afrikaners op die ANC besluit om grondeienaars te “toets” met onteiening sonder vergoeding?

Hoekom kan China in SA besigheid na hartelus doen sonder swart ekonomiese bemagtigingsvereistes?

Tussen al die swarighede in SA, vertel ons vir die naweek jou beste, familie vriendelike, grap / snaakse storie

Hoe kan Rassie Erasmus die Springbokspan op meriete kies as hy sê die transformasieteiken is 50%?

Waar gaan SA heen as Grondwethof sê term "swart man" is rassisties? Wat van "wit man"?

Wie dink jy moet die Springbokkaptein wees vir die toets teen Wallis op 2 Junie 2018 in Washington?

Wat dink jy is die beste strategie vir Afrikaners vir oorlewing as volk op die langtermyn?

Wat dink jy van die bewering dat "apartheid" 'n misdaad teen die mensdom was?

Wat dink jy van die toekoms van die Afrikaner as 'n volk in eie reg?

Bladsy 1 van 3

VVK2 banier

Blits inteken berig