►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Vrae aan die besoeker (53)

Wat moet Rassie Erasmus doen om vanjaar ‘n suksesvolle Springbokspan te hê?

Wat dink jy is die werklik die doel van Meidag-vieringe vandag in SA

Word SA met Mooirivier-geval en ander gewelddadige protesaksies landswyd gedruk na afkondiging van noodtoestand?

Is daar enige Afrikaanse koerant wat opkom vir die Afrikaner as volk?

Hoekom gaan swart op wit plaasaanvalle onverpoosd voort sonder dat dit as rassisties bestempel word?

Gaan Koreaanse vredesinisiatief vryheid bring vir miljoene Christene in Noord-Korea?

Wie van die Haaie, Leeus en Bulle dink jy gaan bo eindig in die SA afdeling van 2018 Super Rugby?

Hoe sien jy die toekoms van die Afrikaner in Suid-Afrika?

Dink jy die minimum salaris van R12 500 wat die stakers landswyd eis, is realisties? Wat is jou kommentaar hieroor?

Wat dink jy van die voorneme van die ANC om die naam van Brandfort te verander na Winnie Madikizela-Mandela Town?

Bladsy 4 van 4
Go to top