Aletheim 1

Hoe sterk is die Afrikaner as volk? Sien Afrikaners hulself nog as volk?

Gradeer die artikel
(0 stemme)

3 opmerkings

  • Dr Pieter Wagner - Donderdag, 19 Julie 2018

    Het dt nie tyd geword dat die Afrikaner opstaan vir dit wat ook aan hom behoort nie. As ons kyk na al die tradisionele groepe, hulle konings, hoofmanne met al hulle onderdane vroue en kinders wat miljoene rande se toelaes van die staat ontvang en dan ook nog miljoene hektaar se grond besit, met ook regte en finansiele voordeel uit mynbou, dan vra ek waar is die Afrikaner sin. Is ons, die Afrikaner nie ook n Tradisionele groep wat dieselfde voordele en GROND moet besit nie. Hoekom vra geen Afrikaanse groep dit nie, hoekom eis en stry ons nie daarvoor nie. Waar is Agriforum es Solidariteit en ander Afrikaanse organisasies wat so graag hof toe hardloop, om ons saak te stel en te stry vir so n voordeel en ons stuk grond. (Ons eie Tuisland.) Asb.,Wil daar nie ware leiers opstaan om die saak aan te voer nie terwyl die grondkwessie warm is !!!

    Report
  • willem van staden - Woensdag, 13 Junie 2018

    In Eksodus 33 onttrek God hom van sy "moedswillige Volk" en sê vir Moses hy sal nie saam trek na die beloofde land wat hy aan hul voorvaders beloof het nie. Soos ons weet het God gereeld saam met Abraham, Isak en Jakob gewandel en ook gereeld met Moses vergadering gehou en opdragte gegee. Moses was nie gelukkig met God se besluit nie en het met hom geredekabel. Tyd en spasie ontbreek om meer as dit te skryf behalwe om te sê dat God ons ook verlaat het agv ons afdwaling en weerbarstigheid. Mense wil nie meer hoor wat ek hier geskryf het nie, wil nie glo nie en wil hul eie ding doen soos moffies wat 'n gruwel in God se oë is te trou en in die huis vd Here wil toelaat. Na regte behoort hulle soos in die Bybel se tyd met klippe dood gegooi te word. En dit wil jy ook nie hoor nie!! Prys die Here wat my al vir 71 jaar versorg. Slangbyt, gerolde kar, deur 'n baal masjien en vele meer en ek is hier en Prys en Loof Hom my Verlosser en Saligmaker. Ons moet tot Hom bid vir 'n Leier wat Hy moet roep en aanstel.

    Report
  • willem van staden - Woensdag, 13 Junie 2018

    Daar is toenemend vals berigte wat in die verskillend groepe en soms ook deur induvidee op sosiale groepe soos bv. op WhatsApp, bakkiesblad ens versprei word. Dit is soos die seuntjie wat die diere moes oppas en as daar wolwe kom moet hy in die dorp inhardloop en Wolf Wolf skreeu. Toe daar vir 'n geruime tyd niks gebeur nie doen hy dit wel om te sien wat gebeur. Die grootmense storm uit en gaan om die wolwe te verjaag, net om niks te kry nie. Toe die wolwe wel kom het hul hom nie geglo nie. Hoop die sensasie soekers met hul vals berigte is die wat eerste op hul baadjie kry wanneer D Dag opdaag.

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

VVK2 banier