► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Storm om kop oor wat Ersnt Roets in die Parlement gesê het

Ditsem Nuus vra eenvoudig vraag: Ge vir ons die bewyse dat blankes grond in SA gesteel het?

Gradeer die artikel
(0 stemme)

3 opmerkings

  • JAN - Dinsdag, 23 Oktober 2018

    ANGLO BOERE OORLOG. Gewapende roof verskroeide aarde volksmoord gelei deur Britse gay Vrymesselaars .
    60000 plaas strukture afgebrand. Al die vee vrek gemaak 60000 swart en wit vroue en kinders gedood.
    Swartes was kolaterale skade.
    Uiters noodsaaklik dat daar streng onderskei moet word tussen die Wit minerale rowers en Wit Landbou Boere - die slagoffers van hierdie helse misdaad deur mynbouers

    Report
  • Christiaan - Vrydag, 19 Oktober 2018

    Wat is die ABO?

    Report
  • JAN - Woensdag, 03 Oktober 2018

    die ABO was die grootste gewapende roof ooit deur Wittes.
    Vraagstuk is hoe om dit reg te stel.
    En gesteelde grond aan die Boere terug te gee. Die Transvaal is die grootste grondeis van almal.
    Reeds geregistreer wettig.

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top