Aletheim 1

► Plaasmoord Hartbeespoort, man en vrou deur ongeveer 5 aanvallers oorval, man tussen bene geskiet en vrou noodlottig in bors ► Plaasaanval Tongaat KZN, 70-jarige man en familie deur drie gewapende aanvallers oorval – juweliersware, kontant en selfoon geroof ► Plaasaanval Onderstepoort/Haakdoornboom, drie aanvallers verrinneweer bejaarde egpaar 77 en 78 jaar oud, vrou heup gebreek, man ernstige kopwonde, aanvallers ontvlug met besittings en motor ► Bettysbaai oorval deur wegholbrand, 31 huise brand af, talle mense onder wie bejaardes verloor alles; vraag brandstigting? ► Valke en snuffelhond ontbloot kokaïne besending op Suid-Amerikaanse vragskip in Port Elizabeth hawe ter waarde van R720 miljoen ► Video sirkuleer op sosiale media van kommentaar deur swart man op kundige swart politiek in SA – vraag is leuens of waarheid – kliek hier om te oordeel ► Britse Laerhuis stem môre oor Brexit, groot toets vir eerste minister Theresa May ► Parlementêre mediaverklaring oor Koffiefontein plaasskietery betreur hartroerend dat Polisieman doodgeskiet is en een gewond, maar hoegenaamd geen melding dat twee blanke boere ook omgekom het nie
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 42

Kommentaar (152)

Redaksionele Kommentaar

Veel word gemaak van die Oslo-sindroom wat huidig wyd in die Westerse wêreld loop – blankes wat hul wit velle haat en wat konsekwent die…
Die nuustoneel in Suid-Afrika word tans ongelukkig oorstroom met slegte nuus en is dit letterlik asof die land uitmekaar wil val. Suid-Afrika, waarin God amptelik…
Die hele bohaai tans oor sg. haatspraak is ‘n klug en is ooglopend ‘n rookskerm om te keer dat swartmense in die media, veral op…
By die Noordwes Universiteit Potchefstroom (Pukke) word diegene wat opgestaan het vir die behoud van ´n Afrikanerkampuskultuur, gelaat dat hul standpunt doodsmoor.
Deur die geskiedenis het wêreldwyd nasionalisme telkens as een van die sterkste menslike kragte na vore getree. Die enigste wat hiermee vergelyk kan word, is…
In die tagtiger- en negentigerjare is die Afrikaner in SA en oor die wêreld heen gekasty vir sy politieke siening soos geen ander volk in…
Bladsy 19 van 19

VVK2 banier