► OB Busisiwe Mkhwebane ondersoek nou ook pres. Cyril Ramaphosa vir bedrog voor Parlement en geldwassery met skenking ► Nuwe Minister van Gesondheid dr. Zweli Mkhize sê Nasionale Gesondheid Versekering (NGV) plan gaan geïmplementeer word – “Apartheid het gesê waaraan jy sal doodgaan, maar ANC regering gaan mediese behandeling bekostigbaar en toeganklik maak vir alle Suid-Afrikaners” ► Jongste verslag oor terreur op plase ► 27 Mei Joekie Nortje (80) en haar seun Johan (62) op plaas Nooitgedacht, Soutpansberg deur 5 aanvallers erg aangerand, o.a. met panga, Johan moet breinskandering ondergaan en Joekie fisio vir haar hande ► 5 Junie by Louis-Trichardt plaasbestuurder Ferdi Jacobs (35) deur 2 aanvallers met mes gesteek en oor kop geslaan, veg terug en aanvallers vlug ► Mediese Fakulteit van UV staak opleiding van studente van Pelonomi Hospitaal weens misdadige aanvalle deur inbrekers op dokters en mediese personeel ► Capitec nou grootste bank in SA volgens takke (840); Absa egter die meeste kitsbanke (8 961), met Standard Bank 2de meeste kitsbanke (7 140), Capitec 5 000 kitsbanke ► Gerda Steyn eerste vrou in Comrades Marathon oor 68,83 km in rekordtyd van 5:58:53 en algeheel 17de uit totaal van 21 625 atlete wat begin het ► Rafael Nadal wen Franse Tennis Ope vir rekord 12de keer – eerste keer dat tennisspeler dieselfde grand slam titel 12 keer wen ► Groot betogings in Hong Kong omdat Chinese regering op vasteland uitleweringswet wil implementeer vir Chinese in Hong Kong wat hulle soek vir “misdade” ► Krieket Proteas in Wêreldbeker vandag in reg of weg wedstryd teen Wes-Indië ►

Kommentaar (163)

Redaksionele Kommentaar

Ons steun die It’s Time gebedsbyeenkoms o.l.v. Angus Buchan môre te Pretoria, in Christelike gees, hoewel ons nie fisies teenwoordig sal wees nie. Ons ervaar…
“Youth is not a period of life, but an attitude of mind; it is an expression of the will, of the power of the imagination,…
Indien Suid-Afrika met ‘n skoolterrein vergelyk sou word, dan is die Afrikaner die kleiner seun wat aanhoudend deur ‘n groter (swart) seun geboelie word. Die…
  In die orkaan van woorde wat in en oor Suid-Afrika woed oor die grond wat blankes kwansuis van swart mense sou gesteel het, wil…
Op die keper beskou, die volgende twee redaksionele opmerkings oor die huidige snelveranderende politieke, ekonomiese en maatskaplike toestande in Suid-Afrika: Suid-Afrikaners wat steeds heul met…
Die tyd het na ons mening lankal aangebreek dat blankes in die land en besonder Afrikaners ophou om so bedees en gedienstig wees onder die…
Bladsy 3 van 21
Go to top