► Magnus Heystek Finansiële Adviseurs berig dat gister het SA staatskuld deur grens van R3 triljard gebreek, wat beteken elke SA burger – man, vrou en kind – skuld R55 276 000!; rente alleen beloop R170 miljard per jaar ► Eskom-topbestuur sê hulle beplan Fase 5 en 6 beurtkrag om totale ineenstorting van nasionale kragnetwerk te voorkom – Gordhan & kie hou media konferensie in Rosebank in donkerte gehul ► Beurtkrag Fase 5 en 6 kan beteken krag word afgesny na waterpompe in Gauteng, nywerheidshartland van SA en digsbevolkte provinsie ► Grootste oorsake vir Eskom-krisis geïdentifiseer as gebrekkige instandhouding; geen pro-aktiewe beplanning; leeg gesteel op massaskaal deur Jacob Zuma, kaders en Guptas; swak gehalte steenkool; te min dieseldepots; en nou geen geld om reg te maak nie; Cabora Bassa dra slegs 3% by – LUISTER by hierdie stemgreep na kundige Ted Blom ► Grootste ekspo in vervaardigingsbedryf in Afrika 25 – 26 Junie 2019, Sandton Konvensiesentrum – meer inligting by www.manufacturingindaba.co.za ► Belangwekkende verslag van VN Omgewingsprogram (UNEP) getiteld The Sixth Global Environmental Outlook waarsku dat besoedeling in die wêreld is so erg dat miljoene mense oor volgende 30 jaar as gevolg daarvan kan sterf ► KYK – Pres. Nana Addo van Ghana sê reguit dit is tyd dat Afrikalande op hul eie bene staan en nie bakhand staan vir Westerse hulp nie – VOLG SKAKEL ► Skietery in Utrecht, Nederland, blyk huishoudelike geweld te wees en nie terroristiese aanval nie ► Jaarlikse reuse Dewetsdorp Vleisfees 21 – 22 Maart 2019 op die dorp ►

Kommentaar (159)

Redaksionele Kommentaar

Opmerklik dat in 'n tyd waarin Afrikaners in SA in hul eie land meer verguis word as ooit in die geskiedenis, is die kritiek wat…
In hierdie nuusbrief word heelwat aangehaal uit mediaverklarings van die VF Plus en wel bloot omdat dit huidige nuuswaardighede vir die Afrikaner goed bewoord. Ons…
Indien geglo word dat Jesaja 43:18-19 ook op Suid-Afrika en op die Boerevolk van toepassing kan is, kan moed geskep word: Dink nie aan die…
Op 'n ligter, maar steeds ernstige noot, die situasie in SA word na ons mening raak uitgebeeld in die grafiese vergelyking van die mier en…
Die oorlogstromme in SA rommel onophoudelik teen die blanke, in besonder die Afrikaner en daar is basies twee reaksies: Een groep sê, toemaar dit is…
Op sosiale media gee dr. Elza Meyer, prediker en motiveringspreker van Pretoria, oor die brandende grondkwessie in SA die volgende Bybelse riglyne:   “Ek het…
Bladsy 6 van 20
Go to top