Aletheim 1

► Plaasmoord Hartbeespoort, man en vrou deur ongeveer 5 aanvallers oorval, man tussen bene geskiet en vrou noodlottig in bors ► Plaasaanval Tongaat KZN, 70-jarige man en familie deur drie gewapende aanvallers oorval – juweliersware, kontant en selfoon geroof ► Plaasaanval Onderstepoort/Haakdoornboom, drie aanvallers verrinneweer bejaarde egpaar 77 en 78 jaar oud, vrou heup gebreek, man ernstige kopwonde, aanvallers ontvlug met besittings en motor ► Bettysbaai oorval deur wegholbrand, 31 huise brand af, talle mense onder wie bejaardes verloor alles; vraag brandstigting? ► Valke en snuffelhond ontbloot kokaïne besending op Suid-Amerikaanse vragskip in Port Elizabeth hawe ter waarde van R720 miljoen ► Video sirkuleer op sosiale media van kommentaar deur swart man op kundige swart politiek in SA – vraag is leuens of waarheid – kliek hier om te oordeel ► Britse Laerhuis stem môre oor Brexit, groot toets vir eerste minister Theresa May ► Parlementêre mediaverklaring oor Koffiefontein plaasskietery betreur hartroerend dat Polisieman doodgeskiet is en een gewond, maar hoegenaamd geen melding dat twee blanke boere ook omgekom het nie

Kommentaar (152)

Redaksionele Kommentaar

Deel van die ontwikkeling van paraatheid, is duidelik dat die tyd aangebreek het vir ekonomiese bemagtiging van die Afrikaner soos nog nooit tevore nie. Soos…
Op sosiale media, veral deur WhatsApp, wemel dit deesdae van berigte in Afrkaans oor sg. slagting van blankes in SA wat op hande sou wees.…
In 'n tyd waarin die kultuurerfenis van die Afrikaner in die land verguis word, kan by hierdie skakel moed geskep word oor die prestasies en…
Verrassend, maar welkom, die steun wat SA boere in Australië kry ná die manmoedige verklaring van hul minister van binnelandse sake Peter Dutton. Hy het…
‘n Blanke vrou as slagoffer in ‘n misdaadsituasie gebruik die k….. woord herhaaldelik en kry daarvoor drie jaar tronkstraf waarvan twee jaar effektiewelik. Die hoofstroommedia…
Nou wat die ANC, EFF en ander radikales so dreunsing oor die sg. “injustices of the past” en “regstelling” en “opeising”, sê ons: Die Afrikaner…
Bladsy 7 van 19

VVK2 banier