Aletheim 1

► Pres. Trump van VSA en pres. Vladimir Putin van Rusland vandag kritieke beraad in Helsinki, Finland; Illuminati vrees goeie verstandhouding en bevordering van nasionalisme ► Pres. Cyril Ramaphosa sê R150 miljard beleggings van Saoedi-Arabië in SA, hoofsaaklik in energie; sy swaer Patrice Motshepe saam met hom daar, sy ander swaer Jeff Radebe Minister van Energie ► Artikel in Rapport deur dr. Frans Cronjé van SAIRV: Grondbeleid in SA soos nou geformuleer Dept. van Landelike Ontwikkeling en Grondsake beteken volslae Kommunisme ► Plaasaanval by Tarlton in Noordwes: Bejaarde egpaar erg aangerand en lank gemartel, met brandwonde in hospitaal opgeneem ► Vir kommentaar en navrae oor twee sonaanlegte deur Solar Capital by onderskeidelik Orania en Luckhoff, kontak Shawn 083 325 9965 of Percy 082 802 3728 ► Terwyl Kimberley brand oor swak dienslewering, sê DA ANC-provinsiale leier Zamani Saul is skoonveld, skuld persoonlik glo munisipaliteit R121 000 ► Vrystaat Kunstefees 2018 met talle kontroversiële produksies moet heelwat vertonings kanselleer weens gebrek aan belangstelling; waarnemers sê die fees is floumakou ► Berig dat hoës by Eskom petrolkaarte het ter waarde van R500 000 per jaar ► Moedige Kevin Anderson van SA in Wimbledon manseindstryd geklop deur Novak Djokovic 6-2, 6-2, 7-6 ► Proteas maak skande in eerste kriekettoets in Sri Lanka ► Dis bitterrrr-koud!

Kategorie onder konstruksie

Hierdie kategorie is tans onder konstruksie en sal binnekort beskikbaar wees.

1 comment

  • Leon Bezuidenhout - Donderdag, 31 Augustus 2017

    Is daar dalk enige moontlikheid dat betrekkings ook op die PDF weergawe van ditsem kan versky sodat mense kan sien watter beroepe beskikbaar is in Orania?

    Vriendelike Groete

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Meer in die kategorie:

VVK2 banier