Van Niekerkshof Kennels

► Roemenië sluit aan by Hongarye, Pole Slowakye en Tsjeggiese Republiek om Moslem-migrante te verbied ► OB Busisiwe Mkhwebane gaan twee top ANC’s en voormalige Vrystaatse politici Ace Magashule en Mosebenzi Zwane ondersoek oor Vrede suiwelskandaal ► Inbraak by Valke-kantoor in Kaapstad – baie vrae daaroor ► Wreedaardige aanval op Mike Bonnette, boer van Chrissiesfontein, Midvaal-distrik – wonderbaarlik oorleef ► Mangaung Metro burgemeester weier openbare vergadering oor waterkrisis in die metro ► Britse regering skenk R858 miljoen aan pres. Cyril Ramaphosa ondanks of danksy sy voorneme om grond in SA te onteien sonder vergoeding ► Minister van Polisie Bheki Cele weier dat spesiale eenhede vir plaasveiligheid ingestel word ► Statebondsberaad in Londen met 53 staatshoofde; Brittanje nuwe bande vir Brexit ► Meer nuus op www.ditsem,net en Ditsem Facebook; teken in op DitsemBlits

burgerlike journalistiek banier  Photo and Frame Banier 2018

Leefstyl (27)

15 Oktober is wêreldwyd gevier as Handwasdag en waartydens die fokus spesifiek geval het op die higiëniese voordele van gereeld hande was. In SA word…
Tydens 'n konferensie van die FAK vroeër vanjaar onder die banier Gesonde gesinne vir ’n gesonde toekoms het dr. Henk Gous 'n pleidooi gelewer vir…
Christian Action berig in 'n mediaverklaring dat die Britsgebaseerde Royal College of Obtetricians and Gynaecologists (RCOG) kanaliseer fondse na die Universiteit van Stellenbosch (US) en…
Wêreldwyd is die swaai na organiese produkte van watter aard ookal opmerklik, omdat die getuienis oorweldigend is dat omgewingsbesoedeling waarskynlik die grootste oorsaak van siektes,…
Die volgende vier opwindende nuwe buitelewe-roetes is pas bekendgestel: • Eco Ranger Experience: Dit is 'n negedaagse ervaring in die Kruger Nasionale Park waar mense…
Verontwaardiging word in die media en sosiale media gerapporteer omdat skrywer Gretha Wiid in haar boek Lyfslim vir meisies o.m. sê dit “is hartseer om…
Bladsy 1 van 4

VVK2 banier