► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Leefstyl (32)

  Groot kontroversie heers tans in en oor die NG Kerk oor botsende standpunte oor homoseksualiteit. Die jongste rondte het begin toe 12 NG-lidmate die…
Die privaatwetsontwerp van die leier van die VF Plus dr. Pieter Groenewald, wat sekere wysigings voorstel aan die bestaande Wet op Vuurwapenbeheer wat die hernuwing…
'n Indringende verslag deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het bevind dat die getalle van Afrikaanssprekendes gaan teen 2031 tot net meer as 7 miljoen styg.…
‘n Selfverduidelikende mediaverklaring van die VF Plus lui o.m. soos volg: “Die ANC beskou die groot aantal mense in Suid-Afrika wat welsynstoelaes ontvang, as ʼn…
'n Program, die Conquer Series, is pas bekendgestel om mense oor die wêreld heen wat aan pornografie verslaaf is, te help om daarvan ontslae te…
15 Oktober is wêreldwyd gevier as Handwasdag en waartydens die fokus spesifiek geval het op die higiëniese voordele van gereeld hande was. In SA word…
Bladsy 1 van 4
Go to top