► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Leefstyl (32)

Wêreldwyd is die swaai na organiese produkte van watter aard ookal opmerklik, omdat die getuienis oorweldigend is dat omgewingsbesoedeling waarskynlik die grootste oorsaak van siektes,…
Die volgende vier opwindende nuwe buitelewe-roetes is pas bekendgestel: • Eco Ranger Experience: Dit is 'n negedaagse ervaring in die Kruger Nasionale Park waar mense…
Verontwaardiging word in die media en sosiale media gerapporteer omdat skrywer Gretha Wiid in haar boek Lyfslim vir meisies o.m. sê dit “is hartseer om…
Die NP van Wyk Louw Sentrum van die FAK bied op 4 Mei 2017 ‘n konferensie aan oor Gesonde gesinne vir ’n gesonde toekoms vanaf…
Die bekoring v an Waterkloof naby Philippolis Waterkloof is 'n gebied van ongeveer 75 ha geleë vyf km buite Philippolis op die pad na Colesberg,…
Die verwagte 1 miljoen mense wat Angus Buchan hoop om op 22 April op die plaas Wilde Als buite Bloemfontein byeen te bring om vir…
Bladsy 2 van 4
Go to top