► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Leefstyl (32)

Gewete: Iets wat pla as alles baie lekker gaan. Dieet: 'n Manier van maer word waarvoor jy gou dik word Etenstyd: Die enigste tyd wanneer…
Onderhoud met Vicki Fourie Voormalige Mej. Dowe SA Sy het weens koors as 'n baba gehoorverlies opgedoen, maar haar ouers het haar leer lippelees en…
‘n Span hengelaars van Kunsaashengel SA o.l.v. Francois Claassen het Vanderkloofdam onlangs vir 'n week besoek ten einde die potensiaal van die dam vir die…
'n 64-bladsye volkleur publikasie oor die Clean & Green Free State Campaign, oftewel Skoon & Groen Vrystaat Veldtog, het pas die lig gesien. Die publikasie…
Dit is oral sigbaar - die vloedgolf van pornografie wat die koms van die Internet en digitale kommunikasie oor die wêreld, ook oor Suid-Afrika, losgelaat…
Daar is al meer getuienis dat die leefstyl van 'n mens tot 'n groot mate jou kwaliteit van lewe bepaal. Kwaliteit van lewe word dan…
Bladsy 4 van 4
Go to top