Aletheim 1

► Plaasmoord Hartbeespoort, man en vrou deur ongeveer 5 aanvallers oorval, man tussen bene geskiet en vrou noodlottig in bors ► Plaasaanval Tongaat KZN, 70-jarige man en familie deur drie gewapende aanvallers oorval – juweliersware, kontant en selfoon geroof ► Plaasaanval Onderstepoort/Haakdoornboom, drie aanvallers verrinneweer bejaarde egpaar 77 en 78 jaar oud, vrou heup gebreek, man ernstige kopwonde, aanvallers ontvlug met besittings en motor ► Bettysbaai oorval deur wegholbrand, 31 huise brand af, talle mense onder wie bejaardes verloor alles; vraag brandstigting? ► Valke en snuffelhond ontbloot kokaïne besending op Suid-Amerikaanse vragskip in Port Elizabeth hawe ter waarde van R720 miljoen ► Video sirkuleer op sosiale media van kommentaar deur swart man op kundige swart politiek in SA – vraag is leuens of waarheid – kliek hier om te oordeel ► Britse Laerhuis stem môre oor Brexit, groot toets vir eerste minister Theresa May ► Parlementêre mediaverklaring oor Koffiefontein plaasskietery betreur hartroerend dat Polisieman doodgeskiet is en een gewond, maar hoegenaamd geen melding dat twee blanke boere ook omgekom het nie

Orania (25)

Planne is in 'n gevorderde stadium om die bestaande Karoosig Huis vir Bejaardes in Orania op te gradeer en dan met 'n splinternuwe ontwikkeling oorkant…
In Orania is die momentum van ekonomiese groei voortdurend besig om op te tel, met tans sowat 30 verskillende bouprojekte aan die gang, 'n nypende…
Te Orania waar sterk vooruitgang in die ligte nywerheidsektor ondervind word, bied Karooland Nywerhede in die nywerheidsgebied van die dorp aantreklike nywerheidspersele te huur, bestaande…
Op 11 Januarie 1974 was SA en die wêreld verstom oor die geboorte van die Rosenkowitz sesling in Kaapstad – die eerste sesling ter wêreld…
Te Orania beplan 'n entrepreneur Lientjie Bredenkamp om die idee om ‘n na-Matriekjaar op Orania te verwerklik vir 2019. Die idee is om kwaliteit jongmense…
Die geldeenheid van Orania, die Ora, wat in die dorp basies in die formaat van 'n koeponstelsel naas die Rand as geldeenheid gebruik word en…
Bladsy 1 van 4

VVK2 banier