► Pres. Cyril Ramaphosa vra nasionale dialoog oor moontlikheid om pensioenfondse in bankrot staatsondernemings te belê – “Ons finansiële bronne is uitgeput, terwyl ons ontwikkelingsbehoeftes enorm is” ► Vraag op sosiale media: Hoekom kry regering nie die miljarde staatsgeld wat gesteel is terug nie, maar wil nou die pensioengeld vat van mense wat hard gewerk het daarvoor en toegewyd gespaar het? ► Menseregtekommissie oorweeg stappe teen Ernst Roets van AfriForum oor vertoon van vorige landsvlag op sosiale media, word as “verdelend” beskou ► Petroljoggies landswyd dreig om volgende week te staak oor salarisse, eis verhoging van 12%, maar werkgewers bied slegs 5% ► Brian Molefe, voormalige hoof van Eskom, moes gister meer as R10 miljoen aan Eskom pensioenfonds terugbetaal as onwettig ontvang, maar nog geen teken daarvan nie ► Veldbrand wat versprei tot in St. Francisbaai verwoes 12 huise tot die grond toe ► Storm oor aanranding van blanke kleuters deur swart personeel by Myne Maatjies Dagsorg Sentrum in Randfontein, ouers woedend, drie persone gearresteer, MRK swyg soos graf ► Lastereis van oud-minister Derek Hanekom van R500 000 teen oud-pres. Jacob Zuma, vandag in hooggeregshof in Durban aangehoor, eis omdat Zuma Hanekom “apartheidspioen” genoem het ► Curriebekerreeks word hierdie naweek voortgesit, met slegs Griekwas wat verseker is van plek in halfeindstryd ►

Orania (35)

Die naskoolse en werkende jeug in Orania het ‘n inisiatief geloods ter ondersteuning van die konsep van Orania en waarin hulle o.a. d.m.v. ‘n mandaat…
Elim as die enkelkwartiere vir enkellopende mans in Orania is besig om ‘n nuwe baadjie aan te trek, met inwoners wat self ook besig is…
Bestaande reeds 28-jaar as Afrikanertuiste op eie grond met eie arbeid, maar bevattende tans slegs sowat 1 600 inwoners, is dit duidelik dat Orania nog nie…
Verlede jaar het Ditsem Nuus berig dat planne opgetrek is om ʼn groot en volledige aftree-oord op Orania te bou op die terrein oorkant die…
Van die jongste sakenuus te Orania: Die winkel Orion Hardeware is verkoop – deur mnr. Harry Theron, wat dit vir jare bedryf het – aan…
Deelnemers van regoor Suid-Afrika berei hulself tans voor vir 'n eiesoortige uitdaging te Orania-omgewing, met 'n keuse uit vier opsies: Vasbyt: 100 km oor 4…
Bladsy 1 van 5
Go to top