► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►

Orania (35)

Ligte nywerheidsontwikkeling in Orania het 'n hupstoot gekry met die ingebruikneming van die nuwe Horison Nywerheidskorf op die dorp. Verskeie besighede het hul intrek geneem…
James Read wat die afgelope 8 jaar Dean of Students / Assistant director of Christ for the Nations Institute by die Dallas Baptist University in…
Hierde artikel is geskryf deur James Read wat die afgelope 8 jaar Dean of Students / Assistant director of Christ for the Nations Institute by…
Tydens 'n onlangse vergadering te Orania is die omvattende veiligheidsplan en gepaardgaande strategie bekendgestel wat OVD Veiligheid as geregistreerde veiligheidsmaatskappy die afgelope agt maande vir…
Tydens 'n vergadering Maandag aand 26 Junie 2017 te Orania is die omvattende veiligheidsplan en gepaardgaande strategie bekendgestel wat die afgelope agt maande vir Orania…
Soos op hierdie blad gesien kan word, groei Orania besigheidsgewys sterk, met toenemende besighede wat nie net vir die dorp nie, maar ook vir die…
Bladsy 3 van 5
Go to top