►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►
Op die foto, van die nuwe inwoners van Huis Duiker. Op die foto, van die nuwe inwoners van Huis Duiker.

Vanjaar het 41 studente ingeskryf by die tegniese opleidingsentrum te Orania, Bo-Karoo Opleiding met verblyf in die Steenbok Herberg en die splinternuwe Huis Duiker. Die studente loop kursusse in bou en siviele konstruksie,elektrisiëns en loodgieters, terwyl gestruktureerde stuntelewe ook vir hulle geskep word.

 

Gradeer die artikel
(0 stemme)

1 comment

  • StepFes - Dinsdag, 24 Maart 2020

    Preparation Benzene To Amoxicillin [url=https://apcialisle.com/#]Cialis[/url] Single Dose Of Amoxicillin For Gonorrhea cialis without a doctor's prescription Acquistare Levitra Da Scaricare

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Meer in die kategorie:

Go to top