► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Orania (31)

Agt besighede onder een dak.‘n Lankgekoesterde ideal is verwesenlik toe Francois en Annatjie Joubert in Desember 2016 die eerste fase van hul nuwe nywerheidsgebou amptelik…
Orania is een van die min plattelandse dorpe wat progressiewe groei toon en waar daar voortdurend nuwe geboue besig is om op te gaan. Tans…
Tannie Jakkie Taljaard van Karoosig Huis vir Bejaardes op Orania het op 13 November 2016 haar 100ste verjaarsdag gevier, o.a. met 'n vrolike middagete saam…
As een van die eksterne faktore wat die sosio-ekonomiese ontwikkeling van Orania oor die langtermyn ingrypend kan beïnvloed, word die voorgenome ontginning van skaliegas in…
As die produk van visionêre denke vier jaar gelede deur die Opvoedingsraad van die Orania CVO-skool met die oog op baanbrekersuitbreiding, is 'n hipermoderne Tegniese…
Die eskalerende verslegtende misdaadsituasie in SA sedert 1994 tot die vlak dat die land volgens statistieke een van die mees gewelddadigste en moorddadigste ter wêreld…
Bladsy 4 van 4
Go to top