► Verskoning gister geen Hooftrekke weens onvoorsiene omstandighede, vandag dubbel ► Afrikaner-gemeenskap ontstoke oor haatspraak van Panyaza Lesufi Gauteng LUR vir Onderwys teen Afrikaans, wat sê dit “gaan sy verstand te bowe dat daar stryd is in skole vir Afrikaans as daar nie meer een universiteit is wat Afrikaans as onderrigmedium het nie” ► In terreuraanval 20 Mei op plaas tussen Fochville en Westonaria deur agt gewapende aanvallers op pa (55) en dogter (17) is dogter herhaaldelik verkrag ► Nog terreuraanvalle op plase: ► 21 Mei by Louis-Trichardt, Limpopo, Annette Kennealy voormalige DA raadslid vermoor in haar plaashuis aangetref ► 19 Mei by Addo, Oos-Kaap, vroulike plaaswerker deur twee gewapende aanvallers met messe gesteek, kontant geroof ► 17 Mei by De Doorns, Wes-Kaap, vyf gewapende aanvallers oorval bejaarde egpaar laataand in hul huis , beroof, geen verder besonderhede tans beskikbaar nie ► 87-jarige man in Tshwane in Distrikhospitaal erg aangerand deur personeel toe hy hulle aanspreek omdat hulle hom in Zoeloe en Tswana spot ► Pretoria Hooggeregshof gee uitspraak dat bevinding van OB Busisiwe Mkhwebane in saak van Estina-suiwelprojek by Vrede in Vrystaat so swak is dat dit tersyde gestel word ► Geweldige uittog van voorste SA rugbyspelers na klubs in die buiteland Engeland, Europa, Japan en VSA, o.a. Bulle-kaptein en Springbok-losskakel Handré Pollard ► Berigte dat hongersnood dreig in Zimbabwe a.g.v. droogte en lae vlak van Karibadam, sowat 3 miljoen mense benodig voedselhulp en beurtkrag word toegepas ►

Orania (31)

Te Orania waar sterk vooruitgang in die ligte nywerheidsektor ondervind word, bied Karooland Nywerhede in die nywerheidsgebied van die dorp aantreklike nywerheidspersele te huur, bestaande…
Op 11 Januarie 1974 was SA en die wêreld verstom oor die geboorte van die Rosenkowitz sesling in Kaapstad – die eerste sesling ter wêreld…
Te Orania beplan 'n entrepreneur Lientjie Bredenkamp om die idee om ‘n na-Matriekjaar op Orania te verwerklik vir 2019. Die idee is om kwaliteit jongmense…
Die geldeenheid van Orania, die Ora, wat in die dorp basies in die formaat van 'n koeponstelsel naas die Rand as geldeenheid gebruik word en…
Ligte nywerheidsontwikkeling in Orania het 'n hupstoot gekry met die ingebruikneming van die nuwe Horison Nywerheidskorf op die dorp. Verskeie besighede het hul intrek geneem…
James Read wat die afgelope 8 jaar Dean of Students / Assistant director of Christ for the Nations Institute by die Dallas Baptist University in…
Bladsy 2 van 4
Go to top