Print this page

Joernalis / Tikster

Ditsem Nuus as koerant gesetel te Orania het volgende twee deeltydse vakatures: (1) Joernalis wat nuusberigte kan skryf. Vereistes: Integriteit, opleiding en toepaslike ervaring. (2) Tikster om woordverwerking te doen. Vereistes: Betroubaarheid, hoƫ tikspoed en korrektheid. In albei poste kan vanaf die huis gewerk word en elektronies gekommunikeer word. Vergoeding onderhandelbaar volgens omstandighede, vermoƫ en produktiwiteit. Stuur kort CV na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Enige navrae by 082 773 2150.

Gradeer die artikel
(0 stemme)