Aletheim 1

►►► ANC wou moderne stad ter ere van Nelson Mandela in Transkei laat bou Quna City, tot hede R46 miljoen staatsgeld aan “konsultasiefooie” gespandeer, daarvoor nie eers naambord te wys nie ► Trompsburg en Springfontein in Suid-Vrystaat al week geen drinkwater vanweë Kopanong Munisipaliteit skuld van R200 miljoen aan Bloem Water ► Gauteng LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi laat 16 blanke onderwysers by Hoërskool Generaal Smuts in Vereeniging afdank “weens finansies”, maar stel swart personeel in hul plek aan ► In Wes-Kaap erge betogings en skade aan geboue brei uit na Vredenburg, ontwrig tradisioneel blanke en bruin woonbuurte; ooglopende poging om Wes-Kaap onregeerbaar te maak ► Plaasmoord Sondag 11 November 2018, boer, sy lewensmaat, ma en 3 kinders deur gewapende aanvallers oorval, 13-jarige dogter met pistool teen kop aangehou, boer agt keer geskiet voor almal ► Beefmaster van Marquard, Vrystaat, voer al meer beesvleis uit na China, totale Chinese invoer van beesvleis styg 20-voudig vanaf 23 702 ton in 2010 tot 460 000 ton in 2015 ► Vieslike smeerboek oor dr. Verwoerd en die Afrikaner getiteld The man who killed apartheid deur Harris Dounsemetzis tans op winkelrakke ►►►
Dit lyk of China, wat allerweë beskou word as die grootste hedendaagse imperiale moondheid, veral poog om soveel as moontlik van Afrika met sy natuurlike…
Waarnemende Minister van Omgewingsake Derek Hanekom het pas die appèlle van 39 individue en organisasies, onder meer Agri SA, teen die omgewingsmagtigings wat deur die…
Volgens ‘n berig in Rapport beplan die SA Polisiediens (SAPD) om sowat 600 voormalige lede van Umkhonto weSizwe (MK) en Apla - in die vorige…
Die Noord-Gautengse hooggeregshof het die appélaansoek van voormalige pres. Jacob Zuma van die hand gewys teen die staande hofbeslissing dat hy self verantwoordelik is vir…
Ditsem Nuus stel vanjaar weer, soos die afgelope ses jaar, ‘n Geloftefeeskalender saam van Geloftefeeste wat landswyd gehou word en selfs in die buiteland. Dit…
Te Kwaggafontein wes van Bloemfontein word tans een van die grootste ligte industriële en kommersiële ontwikkelings in sentraal Suid-Afrika voltooi. Die ontwikkeling bestaan uit drie…
Bladsy 1 van 122

VVK2 banier