► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►
Die jaarlikse ekspo KragDag wat in 2007 op die Diamantvallei Landgoed oos van Pretoria naby Rayton op beskeie skaal begin is, het deur die jare…
Met sy nooienstoespraak in die Parlement het dr. Wynand Boshoff ook as Noord-Kaapse VF Plus leier gefokus op die SKA-teleskoopprojek by Carnarvon as wetenskaplike pronkstuk,…
Diefstal behels die opsetlike en wederregtelike toe-eiening van iets wat aan iemand anders behoort. So kan ook enige misdaad gedefinieer word, bv. moord, ens. Die…
Die volgende is ʼn beoordeling deur dr. Anthony Turton, bekende waterkundige, in Afrikaans vertaal: “Wat my skok, is die koers van de-industrialisasie in SA. Word…
In hierdie fokus op KragDag 2019 adverteer die volgende uitstallers by die ekspo om daarmee te sê, eerstens, dat hulle gerus persoonlik by hul stalletjies…
Julie is die bedrywigste sportmaand wêreldwyd en vanjaar is geen uitsondering nie - van die hoogtepunte is die volgende: Wêreldbeker Krieket: Die Proteas het onvoorsiens…
Bladsy 1 van 141
Go to top