► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►
Dit is bekendgemaak dat die die eerste moeder-en-kind-hospitaal in Suid-Afrika op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en langs die Universitas Akademiese…
Daar is aangekondig dat die gewilde jaarlikse Boertjiefees te Bultfontein nie meer aangebied gaan word nie en dat reëlings getref is dat dit tot ‘n…
ASTV is 'n Afrikaanse TV-kanaal wat hoë kwaliteit gesinsvermaak in Afrikaans aanbied in vennootskap met e.tv. ASTV besturende direkteur Jaco Ferreira sê: “Ek wil die…
“Ons gaan ‘n taal maak”: Afrikaans sedert die Patriot-jare deur die taalhistorikus, prof. J.C. Steyn, vertel die verhaal van Afrikaans as moderne taal. Dit ondersoek…
Dat Afrikaans onder druk verkeer, veral vanaf owerheidsweë, kan nie ontken word nie. Afrikaanse onderriginstellings moet hulle taalbeleid voortdurend verdedig, dienslewering deur staatsdepartemente in Afrikaans…
'n Reeks snelopvolgende gebeure die afgelope tyd dui onmiskenbaar daarop dat Suid-Afrika oppad is na 'n klassieke Kommunistiese staat waar die rewolusionêre regering al die…
Bladsy 126 van 141
Go to top