► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►
Met die herdenking van die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1875 in Dal Josafat naby die Paarl en regtens…
Sy is nog net 141 jaar oud, maar die lewensverhaal van Afrikaans tot op hede is een wat spreek van hoogtepunte, terugslae, humor en die…
Almeer stemme in die wêreld gaan op dat die negatiewe impak op internasionale gebeure en ook gebeure binnelands in feitlik elke land, toe te skryf…
Die onafhanklike komitee van vier lede wat deur Krieket SA aangestel is om die swak vertonings van die Proteas verlede seisoen te ondersoek, is afgestel…
‘n Boek wat pas verskyn het en wat hoogs insiggewend is vir elkeen wat die toekoms van SA bona fide op die hart dra, is…
AfriForum gaan met twee hofaansoeke voort om die volledige syfers van gesteelde vuurwapens wat tussen 2009 en 2014 in die staat se besit was, openbaar…
Bladsy 127 van 141
Go to top