► “’n Monument van grootskaalse korrupsie” is hoe Noord-Kaapse premier dr. Zamani Saul nuwe psigiatriese hospitaal in Kimberley geopen het 13 jaar nadat konstruksie begin is @ R290 miljoen, maar nou eers voltooi is teen R2 miljard ►Appèlhof handhaaf beslissing van Noord-Gauteng hooggeregshof dat Cash Paymaster Services (CPS) R316 miljoen aan Sassa moet terugbetaal ►Transnet toon wins van R6 miljard vir finansiële jaar 2018/19; eerste staatsonderneming in baie lank tyd wat wins toon ►Plaasterreur 30 September, Malmesbury, twee aanvallers in plaashuis, huiseienaar skiet een dood ►Groot dele van die land vanaf Limpopo tot in die Wes-Kaap ondervind erge droogtetoestand met minder as 50% van die gemiddelde reënval in 2018/19 seisoen – sien by hierdie skakel hoe in Steytlerville-distrik droogte ervaar word; aan die ander kant sien by hierdie video hoe gejuig word oor goeie reën in distrik Beaufort-Wes ►Kampioen Boran stoetbul genaamd Mr. Million, gekoop vir R1 miljoen, se hakskeensenings deur veediewe op plaas by Brits afgekap, moes vankant gemaak word ►Intensiewe driedaagse-kursus oor in- en uitvoer en internasionale handel aangebied te Midrand, Kaapstad en Durban, kontak Ronell 073 291 0450 of events@norcaz.biz►
Die pekanneutbedryf op Orania spog met ‘n rekordoes vanjaar, hoofsaaklik a.g.v. gunstige warm klimaatstoestande, wat ‘n besondere lang natuurlike droogwordproses veroorsaak het. Dit het weer…
Orania as Afrikanerdorp is besig om die veiligheid van die inwoners indringend op te gradeer, met die aankoop van gevorderde tegnologiese moniteringstelsels, opskerping van sy…
Saterdag op die TV skerm yslike getatoeëerde stormramme wat stamp en stoot totdat êrens 'n damwal breek. Buitelanders met onuitspreeklike name. Parmantige skeidsregters wat die…
Hoewel SA Rugby ‘n stewige aantal spelers gekontrakteer het vir die Springbokspan op die mediumtermyn, word verwag dat tot 45 van die top rugbytalent in…
Dit blyk dat verskeie voornemende ontginningsmaatskappye inklim in groot dele van sentraal-SA en bykans 2 miljoen ha al onder sg. ontginningsreg geplaas is. Reeds in…
‘n Boek wat pas verskyn het en wat hoogs insiggewend is vir elkeen wat die toekoms van SA bona fide op die hart dra, is…
Bladsy 128 van 141
Go to top