► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►
Die jaarlikse NAMPO Oesdag by Bothaville wat vanjaar vanaf 17 – 20 Mei gehou word, vier ‘n baanrekord van 50 jaar wat strek vanaf ‘n…
Die bekende sportegpaar LJ en Irvette van Zyl is albei sterk oppad om aan die Olimpiese Spele in Rio in Augustus vanjaar deel te neem.…
Die SA sportwêreld is geruk deur die aankondiging van Minister van Sport Fikile Mbalula dat die beheerliggame van die belangrikste nasionale sporte in die land,…
In hierdie fokus word in ‘n enkele oogopslag NP van Wyk Louw as skrywer en digter aan die lig gestel wat vanaf die dertiger- tot…
Op 25 Maart 1998 het ’n jong, vars-gedebuteerde Afrikaanse digter – maar toe al lankal ’n deurwinterde akteur, sanger, liedjieskrywer, kultusfiguur onder baie (en sedertdien…
In ‘n mediavrystelling spesifiek vir hierdie fokus op NP van Wyk Louw sê die ATKV: “Volgens Van Wyk Louw is kultuur ‘die rustelose en vloeibare,…
Bladsy 129 van 141
Go to top