► “’n Monument van grootskaalse korrupsie” is hoe Noord-Kaapse premier dr. Zamani Saul nuwe psigiatriese hospitaal in Kimberley geopen het 13 jaar nadat konstruksie begin is @ R290 miljoen, maar nou eers voltooi is teen R2 miljard ►Appèlhof handhaaf beslissing van Noord-Gauteng hooggeregshof dat Cash Paymaster Services (CPS) R316 miljoen aan Sassa moet terugbetaal ►Transnet toon wins van R6 miljard vir finansiële jaar 2018/19; eerste staatsonderneming in baie lank tyd wat wins toon ►Plaasterreur 30 September, Malmesbury, twee aanvallers in plaashuis, huiseienaar skiet een dood ►Groot dele van die land vanaf Limpopo tot in die Wes-Kaap ondervind erge droogtetoestand met minder as 50% van die gemiddelde reënval in 2018/19 seisoen – sien by hierdie skakel hoe in Steytlerville-distrik droogte ervaar word; aan die ander kant sien by hierdie video hoe gejuig word oor goeie reën in distrik Beaufort-Wes ►Kampioen Boran stoetbul genaamd Mr. Million, gekoop vir R1 miljoen, se hakskeensenings deur veediewe op plaas by Brits afgekap, moes vankant gemaak word ►Intensiewe driedaagse-kursus oor in- en uitvoer en internasionale handel aangebied te Midrand, Kaapstad en Durban, kontak Ronell 073 291 0450 of events@norcaz.biz►
Die prys vir die mees verregaande boikot in ʼn lang tyd moet verseker gaan aan MTN, wat, hoewel hulle miljoene Afrikaanssprekende kliënte het, besluit het…
Van al die nuus wat Ditsem Nuus deur DitsemBlits as elektroniese nuusbrief die afgelope week uitgestuur het, was die een wat die meeste aandag getrek…
Die donker wolk het darem ʼn silwerrandjie, in hierdie geval die Zondo-kommissie en ander kommissies van ondersoek wat tans sit en voor wie die ongelooflikste…
‘n Tragedie van die landswye tragedie wat sigself tans in Suid-Afrika afspeel, is dat die eintlike rampokkers, die gewetenlose plunderaars, los rondloop. Jacob Zuma het…
Op sigwaarde sê pres. CR en sy kabinetsmakkers hulle wil hul planne met onteiening sonder vergoeding met omsigtigheid en oorleg uitvoer, maar in werklikheid blyk…
Ons beklemtoon graag die positiewe uitspraak oor vuurwapenlisensies wat pas deur die Noord-Gautengse hooggeregshof gelewer is en wat skynbaar bepaal dat dit vir minstens die…
Bladsy 14 van 141
Go to top