► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►
Die SA sportwêreld is geruk deur die aankondiging van Minister van Sport Fikile Mbalula dat die beheerliggame van die belangrikste nasionale sporte in die land,…
In hierdie fokus word in ‘n enkele oogopslag NP van Wyk Louw as skrywer en digter aan die lig gestel wat vanaf die dertiger- tot…
Op 25 Maart 1998 het ’n jong, vars-gedebuteerde Afrikaanse digter – maar toe al lankal ’n deurwinterde akteur, sanger, liedjieskrywer, kultusfiguur onder baie (en sedertdien…
In ‘n mediavrystelling spesifiek vir hierdie fokus op NP van Wyk Louw sê die ATKV: “Volgens Van Wyk Louw is kultuur ‘die rustelose en vloeibare,…
Die volgende in ‘n brief van Mariaan Burger aan Volksblad sê dit – in Afrikaans – op ‘n manier wat nie beter kan nie: Ken…
Sg. swart ekonomiese bemagtiging, onvermydelik ten koste van blanke entrepreneurskap word steeds deur die regering al sterker bevorder en die skroewe al skerper aangedraai, soos…
Bladsy 131 van 143
Go to top