► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 70

Die rampspoedige deelname van die Protea-krieketspan aan die afgelope T20 Wêreldkampioenskappe in Indië, het die kollig weer geplaas op die toekoms van SA krieket op…
Op die internasionale front is die aandag nou sterk gevestig op die Amerikaanse presidentsverkiesing wat einde vanjaar tot finaliteit gevoer word oor wie die septer…
Die omstrede Onteieningswetsontwerp is verlede maand in die Parlement goedgekeur met 202 stemme daarvoor en 88 daarteen, met 2 buite stemming. Die wetsontwerp bepaal o.m.…
Die groot leuen in Suid-Afrika vandag is dat die blanke en in besonder die Afrikaner verantwoordelik is vir die ellende waarin swartmense verkeer. Daar word…
Die groot leuen in Suid-Afrika vandag is dat die blanke en in besonder die Afrikaner verantwoordelik is vir die ellende waarin swartmense verkeer. Daar word…
Die Christelike Onderwyskongres, aangebied deur die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) op 3 en 4 Maart 2016 te Pretoria, het kritieke tendense aan die…
Bladsy 134 van 143
Go to top