► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 42

'n Reeks snelopvolgende gebeure die afgelope tyd dui onmiskenbaar daarop dat Suid-Afrika oppad is na 'n klassieke Kommunistiese staat waar die rewolusionêre regering al die…

Navraag oor kuberverdrag met China

Die DA het amptelik aansoek gedoen om in terme van die Bevordering van Toegang tot Inligting (Promotion of Access to Information Act (PAIA)) meer inligting…

“1 000 jaar om grondeise af te handel” – TLU SA

“Die huidige grondeise proses gaan nie in een mens se leeftyd afgehandel word nie. Trouens, teen die huidige tempo gaan slegs die 20 737 eise…

Toestroming na Europa ingrypende implikasies

Die steeds voortgaande massale toestroming van vlugtelinge en immigrante uit die Midde-Ooste en Noord-Afrika na Europa het allerlei ingrypende maatskaplike, politieke en ekonomiese implikasies, soos…

VSA en Europa krities oor SA anti-Westerse houding

Uit voorleggings van die Amerikaanse Nywerheidskamer (NPC) en die Europese Kamer van Handel en Nywerheid in SA (EUCCISA) tydens ‘n onlangse sitting van die Parlementêre…

Ondersoek gevra na SABC-spioenasiebewerings

Die DA het ‘n skriftelike versoek gerig aan die Inspekteur-generaal adv. Faith Radebe om ondersoek te doen na bewerings dat die Staatsekuriteitsagentskap (SSA) opdrag gegee…
Bladsy 137 van 141
Go to top