► MRK besluit om sy hoof van regsdienste Buang Jones te ondersoek en te verbied om weer met media te praat oor sy voortydige en rassistiese kommentaar oor Eben Etzebeth-saak ► Volgens die organisasie ToekomsVonk was daar vanaf 1 Januarie vanjaar tot 30 September 350 plaasaanvalle en 41 plaasmoorde in SA, oudste slagoffer 96 jaar, gemiddeld 4 aanvallers per voorval, met in een geval 20 aanvallers ► Volgens syfers van Minister van Basiese Onderwys Angie Motshekga is daar tans 1 126 openbare enkelmedium Afrikaanse skole in die land, teenoor 1 279 in 2017; 1 112 openbare skole dubbelmedium in Afrikaans en Engels, dus tans 2 238 skole wat onderrig in Afrikaans ► Universiteit van Vrystaat weier om erflating te aanvaar vir ’n “blanke, behoeftige, talentvolle student”; hooggeregshof in Bloemfontein staan aansoek van FNB toe dat “blanke” uit die testament geskrap word ► NG Kerk Algemene Sinode besluit om formulering van beleid oor selfdegeslagverhoudings van heel vooraf te begin ► Terwyl sommige banke takke sluit, kondig FNB aan dat dit vanjaar 7 takke gaan open in Oos-Kaap, Mpumalanga, Limpopo, Gauteng en Wes-Kaap ► Ter viering van 70-jaar van Kommunisme in China vertoon Chinese weermag in Beijing skrikwekkende interkontinentale wapentuig – sien videogreep ► Ditsem Nuus besig om spesiale fokus saam te stel getiteld Tuisskoling: Oplossing vir onderwyskrisis in die land – enige diensverskaffer of rolspeler in die bedryf wat inset wil maak, skakel 082 773 2150 of advertensies@ditsem.net ► Projek VatVyf kry reaksie op beplande projek Operasie Brandhout om blanke Afrikanermeisies en -vroue in Nigeriese seksslawehandel in die land te probeer bevry, nog medewerkers / ondersteuners / finansiering benodig – skakel 053 207 0127 of epos projekvatvyf@gmail.com – sien videogreep ►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 42

VSA en Europa krities oor SA anti-Westerse houding

Uit voorleggings van die Amerikaanse Nywerheidskamer (NPC) en die Europese Kamer van Handel en Nywerheid in SA (EUCCISA) tydens ‘n onlangse sitting van die Parlementêre…

Ondersoek gevra na SABC-spioenasiebewerings

Die DA het ‘n skriftelike versoek gerig aan die Inspekteur-generaal adv. Faith Radebe om ondersoek te doen na bewerings dat die Staatsekuriteitsagentskap (SSA) opdrag gegee…
‘n Boeiende en vloeiende roman wat afspeel teen die agtergrond van die drie dekades voor die oorgang na ‘n nuwe bedeling in Suid-Afrika, met die…
Vrystaat Landbou (VL) wys in ‘n mediaverklaring daarop dat volgens ’n verslag van die Departement van Waterwese getiteld Orange River System: Annual Operation Analysis 2015…
Daar is ‘n wye mening van politieke waarnemers en soos in die sosiale media uitgedruk word, dat hoewel algemeen aanvaar word dat die jaarlikse beraad…
Uit ‘n ontleding van sleutelsyfers oor di bevolkingsamestelling van Suid-Afrika soos gepubliseer deur Statistieke SA, kom die volgende dinamiese tendense na vore: • Daar is…
Bladsy 138 van 141
Go to top