► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►
As 'n Springbokspan saamgestel sou word uit die beste spelers in hul onderskeie posisies wat vir die Springbokke sedert die Tweede Wêreldoorlog gespeel het, d.w.s.…
In 'n mediaverklaring sê Adjunk-Minister van Handel en Nywerheid Mzwandile Masina die Dept. Handel en Nywerheid (DTI) beoog om radikale veranderinge aan te bring aan…
Ernstige kommer heers wêreldwyd oor die inhoud van wat dikwels as voedsel verkoop word. Aan die hand van nuwe wetenskaplike navorsing wen die opvatting tans…
Opspraakwekkende nuwe inligting oor die Anglo-Boere-oorlog (ABO) het aan die lig gekom uit resente navorsing van die Potchef-stroomse Universiteitsargivaris Celesté Reynolds en die Amerikaanse sendeling-navorser…
'n Mediaverklaring lui soos volg: "Die Volkspele Beweging vier vanjaar sy eeufees, met volkspele wat die eerste keer op 28 Februarie 1914 o.l.v. dr. SH…
Daar is aangekondig dat die Zoeloevolk onder koning Goodwill Zwelithini 'n grondeis beplan onder die nuwe oopstelling van grondeise wat groot dele van nie slegs…
Bladsy 140 van 141
Go to top