► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►
Die opskrif klink kras, maar indien die volgende huidige toepaslike feite bymekaargesit word, dan is die gevolgtrekking nogal logies: • Die staatspresident van die land,…
Hierdie is ‘n rolprent wat die diepsnydende aspek van plaasmoorde in die Suid-Afrikaanse samelewing suksesvol uitbeeld, veral die trauma wat dit vir die blanke boerderygemeenskap…
Vanderkloof - 45 km vanaf Luckhoff op pad na De Aar, 15 km vanaf Petrusville, 45 km vanaf Orania, 240 km vanaf Bloemfontein, 220 km…
As jy 'n tipiese 20 x sigarette-per-dag-roker is en jou gewoonte staak, sal jou liggaam waarskynlik soos volg reageer:Twee uur nadat jy opgehou rook het,…
As boorling van die Petrusville-distrik, het ek omstreeks 1964 met Vanderkloof kennis gemaak toe ons met die grondpaadjie daarheen gery het tussen die doringbome en…
Talle vrae hang oor die beweerde ooreenkoms tussen die SA regering, soos verteenwoordig deur Minister van Energie Tina Joemat-Pettersson vrou-alleen en die Russiese kernkragkorporasie Rosatom,…
Bladsy 141 van 143
Go to top