►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►
Suid-Afrikaanse krieket was waarskynlik nog nooit so verneder soos wat tans in Indië in die meerdaagse toetsreeks gebeur nie. Die eerste toets is verloor met…
Op die foto die 42-jarige Bloemfonteiner, Gerhard Coertzen, wat op die jaarlikse President Skietkompetisie gehou by die Meerkatgat Skietbaan naby Soutpan, met ‘n fenomenale voltelling…
Insiggewend wat die Engelse al oor die Afrikaner oftewel die Boere gesê het – die volgende is selfverduidelikend: Britse geskiedkundige James Anthony Fraude oor die…
Die tragiese verval van SA onder die patetiese ANC-bewind word grafies weerspieël in die gevallestudie van Newcastle Munisipaliteit, soos soos volg verwoord in ‘n mediaverklaring…
In ʼn opsienbare artikel in Volksblad van 29 Oktober 2019 maak ʼn regsjoernalis en nie-praktiserende advokaat, Gustaf Pienaar, ʼn saak uit dat die uitspraak van…
Tommie de Nysschen (55) van Orania, bekende deelnemer aan kragoptelkompetisies en in besonder die “bench-press”-afdeling oftewel in Afrikaans bankiedruk, het pas by die Afrika-bankiedrukkampioenskappe gehou…
Bladsy 3 van 145
Go to top