► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►
Teen alle verwagtinge in het die Proteas tot dusver in die hek geduik met die Krieket Wêreldbeker in Engeland en die eerste drie wedstryde op…
Die enigste troeteldierwinkel in die Bo-Karoo waar diereliefhebbers ‘n uitlaatklep vir hul passie kan vind, is Troeteldier en Hengel Paradys te Orania, in die Stokkiesdraai…
In sport, soos in die lewe, gaan dit dikwels nie oor die uitblinkers en die pryswenners nie, maar of jy met jou spesifieke talente jou…
        Op Saterdag 1 Junie 2019 het Die Worsman in die Horison Nywerheidskorf hul amptelik opening gevier met talle spesiale aanbiedinge, ʼn groot braai, ʼn…
Die Solidariteit Groep het ’n netwerkplan vir werk met ’n vyfjaarbegroting van R4,5 miljard aangekondig. Genaamd Solidariteit NetWerk, behels dit volgens ‘n mediaverklaring ‘n omvattende…
Standard Bank het ʼn lys bekendgemaak van 104 takke wat landswyd gesluit word, met 49 takke in Gauteng, 11 takke in die Wes-Kaap, 10 in…
Bladsy 7 van 143
Go to top